VO­REN­TOE-BUR­PEES BO­ARM-OPSTOTE

Huisgenoot Wendiëte - - Wendiëte -

Sak op jou hur­ke en dan op jou knieë. Plaas jou han­de voor jou op die vloer of mat.

“Stap” vo­ren­toe met jou han­de.

Laat sak jou lyf tot plat op die grond.

Stoot op om op jou knieë te kom.

Spring met jou arms in die lug en sak dan weer af op jou hur­ke.

Be­gin op jou to­ne met jou arms reg­uit on­der jou lyf en jou han­de ef­fens na­der as skou­er­breed­te uit­me­kaar.

Buig jou elm­boë en sak af tot jou bors by­na grond raak ter­wyl jy in­a­sem en jou elm­boë na­by jou sye hou. Druk jou lyf op na die be­gin­po­si­sie ter­wyl jy uit­a­sem.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.