BURPEE-OPSTOTE

Huisgenoot Wendiëte - - Wendiëte -

Be­gin op jou hur­ke met jou han­de net voor jou voe­te op die grond.

Spring met al­bei voe­te na ag­ter so­dat jy in ’n op­stoot­po­si­sie is.

Buig jou arms en laat sak jou bors na die vloer. Stoot jou op om te­rug te keer na po­si­sie B. Spring met jou voe­te vo­ren­toe tot by jou han­de.

Spring hoog in die lug op met jou arms reg­uit na bo. Gaan af op jou hur­ke ter­wyl jy land.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.