BO­ARM-KNIK­KE

Huisgenoot Wendiëte - - Wendiëte -

Sit op ’n ste­wi­ge ban­kie en plaas jou han­de skou­er­breed­te uit­me­kaar langs jou op die ban­kie. Laat gly jou sit­vlak van die ban­kie af met jou be­ne teen 90 gra­de ge­buig. Hou jou arms reg­uit en jou elm­boë ef­fens ge­buig so­dat jou driekop­spie­re ge­span­ne bly.

Buig jou elm­boë sta­dig en laat sak jou lyf na die grond tot jou elm­boë so­wat 90 gra­de ge­buig is. Hou jou elm­boë na­by jou sye ter­wyl jy sak. Druk op die ban­kie en maak jou elm­boë reg­uit ter­wyl jy jou lyf na die be­gin­po­si­sie lig.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.