TRAPSPRONGE

Huisgenoot Wendiëte - - Wendiëte -

Staan met jou voe­te skou­er­breed­te uit­me­kaar op ’n ge­mak­li­ke af­stand van ’n ste­wi­ge trap­pie af. Sak vin­nig af in ’n ef­fen­se hurk­po­si­sie.

Spring tot op die trap ter­wyl jy jou arms na bo swaai.

K­lim ag­ter­uit af en be­weeg te­rug na die be­gin­po­si­sie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.