S­PIN­NE­KOP-PLANKOEFENINGE

Huisgenoot Wendiëte - - Wendiëte -

Be­gin in die plank­po­si­sie (soos bo) en rus op jou elm­boë ter­wyl jou maag- en kern­spie­re saam­ge­trek is.

Trek jou lin­ker­knie op na jou lin­ker­elm­boog en weer te­rug en af ter­wyl jy jou kern­spie­re saam­ge­trek hou. Her­haal met die reg­ter­knie en reg­ter­elm­boog.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.