ROOI LIG­TE

Huisgenoot Wendiëte - - Roukos-dieet -

Kin­ders, swan­ger en bors­voe­den­de vroue as­ook men­se wat aan bloed­ar­moe­de of os­te­o­po­ro­se ly, moet liefs nie die roukosdieet volg nie, waar­sku Su­na. Jy sal dalk nie ge­noeg nood­saak­li­ke voe­ding­stow­we soos kal­si­um, ys­ter, sink en vi­ta­mien B12 in­kry nie en die pro­te­ïen­in­houd van ’n roukosdieet vol­doen dalk nie aan die aan­be­vo­le vlak nie. Su­na be­veel aan jy drink aan­vul­lings wat ys­ter, sink en vi­ta­mien B12 be­vat as jy die di­eet wil volg. Dit is be­lang­rik om eers jou dok­ter of ’n voe­ding­kun­di­ge te raad­pleeg so­dat jy kan vas­stel of die roukosdieet vir jou ge­skik is.

(Blaai om)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.