KA­TE SE GUNS­TE­LING-KOS­SE

Huisgenoot Wendiëte - - Roukos-dieet -

Ka­te is blyk­baar lief vir sap­pe en skom­mels, maar die her­to­gin se guns­te­lin­grou ge­reg­te sluit in waat­le­moen­slaai, ga­z­pa­cho (koue groen­te­sop), go­ji-bes­sies, tab­bou­leh (slaai met ’n Mid­de-Oos­ter­se geur) en a­man­del­melk.

Ka­te hou glo ver­al van ce­vi­che, ’n ge­wil­de La­tyns-A­me­ri­kaan­se ge­reg van rou vis wat in suur­le­moen- of lem­me­tjie­sap en spe­se­rye ge­ma­ri­neer word.

Ce­vi­che (re­se­pop bl. 88)

Ta­ma­tie­sop (re­se­pop bl. 89)

Waat­le­moen­slaai

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.