Moets

Huisgenoot Wendiëte - - Roukos-dieet -

Be­plan jou spys­kaart en sorg dat jy die vo­ri­ge aand jou kos reg het. Jy sal nie al­tyd vul­len­de rou kos kan kry ter­wyl jy aan die gang is nie. Koop ’n voor­raad al­le­daag­se ba­sie­se or­ga­nie­se be­no­digd­he­de. Groen­te, vrug­te, sa­de, sprui­te en a­man­del­melk is ’n goeie be­gin­punt. Koop in­te­res­san­te of ek­so­tie­se be­stand­de­le soos rou, ont­pit­te da­dels, chia en su­per­kos­poei­ers(by­die mees­te ge­sond­heids­win­kels te kry) om dit in­te­res­sant te hou.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.