PRO­TE­ÏEN

(vleis, hoen­der, vis, suiwel, wilds­vleis, so­ja)

Huisgenoot Wendiëte - - Metabolisme-dieet -

Vroue kan mik na ’n por­sie pro­te­ïen so groot en dik soos hul palm (80-100 g) met el­ke maal­tyd. Jy kan dit tot ’n vol­le hand (120-150 g) ver­meer­der as jy baie ak­tief of be­jaard is.

Mans kan mik na die groot­te en dik­te van ’n vol­le hand met die vin­gers in­ge­sluit (150-200 g).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.