LEES HIER VOOR JY BE­GIN

Huisgenoot Wendiëte - - Metabolisme-dieet -

As jy al­ler­gies vir e­nig­iets is, ’n ve­ge­ta­ri­ër is of e­ni­ge van die voor­ge­stel­de kos­se om die een of an­der re­de ver­my, sal jy ge­skik­te al­ter­na­tie­we moet vind of met ’n di­eet­kun­di­ge moet ge­sels om die di­eet hier­naas suk­ses­vol te volg. As dit ’n groot ver­an­de­ring aan jou eet­pa­troon be­hels, be­veel ons aan dat jy met klein ver­an­de­rings be­gin (ont­byt is dalk die bes­te ver­an­de­ring wat jy kan maak) en dit met­ter­tyd op­bou. Die week­lik­se plan is op­ge­stel vir ’n taam­lik ak­tie­we vrou wat ge­wig wil ver­loor, maar kan vir e­nig­ie­mand aan­ge­pas word. Die kos­keu­ses sal min of meer die­self­de bly, maar jou por­sies moet dalk aan­ge­pas word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.