IN ’N NEU­TE­DOP

Huisgenoot Wendiëte - - Metabolisme-dieet -

Die hoof­pi­la­re van hier­die di­eet is: Bou spier­mas­sa. Eet meer pro­te­ïen, wat meer e­ner­gie ver­bruik om te me­ta­bo­li­seer. Eet meer ve­sel en min­der ver­fyn­de kool­hi­dra­te, wat teen ’n veel vin­ni­ger tem­po ver­teer. Doen krag­oe­fe­nin­ge om vin­ni­ger spie­re te bou. Jou spie­re ge­bruik baie e­ner­gie om te her­stel, wat na­tuur­lik ’n goeie ding is.

(Blaai om)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.