HOU DIT IN­TE­RES­SANT

Huisgenoot Wendiëte - - Gesins-dieet -

Voeg die no­di­ge por­sies by of trek dit af om by jou di­eet­doel­wit­te te pas. Jy kan maal­tye rond­skuif of e­tes her­haal wat jy baie ge­niet. Be­trek die he­le ge­sin by die kies van ver­skil­len­de op­sies en be­rei maal­tye saam. Ge­bruik vir af­wis­se­ling groen­te in ver­skil­len­de teks­tu­re en vorms – sny dit in sir­kels, re­pe of stok­kies of maak groen­te soos bo­ne, blom­kool en pa­tat fyn. Eet min­stens een maal­tyd per dag saam son­der af­lei­ding soos die TV of sel­fo­ne. Kook saans ’n bie­tjie ek­stra vir oor­skiet om te sorg dat jou kos­blik die vol­gen­de dag ge­ba­lan­seerd is – jy kan e­ni­ge mid­dag­e­te­voor­beeld met oor­skiet ver­vang. Die be­lang­ri­ke kos­groe­pe in dié plan is suiwel, groen­te, o­lie­ri­ge vis en peul­ge­was­se – pro­beer dit ge­reeld in­sluit.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.