WENKE

Huisgenoot Wendiëte - - Eet-meer-weeg-minder-dieet -

Eet ge­reel­de maal­tye. Moet nooit ’n ete oor­slaan nie so­dat jou me­ta­bo­lis­me ak­tief bly. Eet ge­noeg ma­er pro­te­ïe­ne (hoen­der, vis, ma­er rooi­vleis, vol­struis, ka­no­la­ei­ers, ke­ker­ert­jies en len­sies); dit help met spier­groei en -her­stel, en steun ook die im­muun­stel­sel. Jy kan soms kul (lees die kas­sie regs), maar moe­nie jou ver­gryp aan ge­mors­kos soos sky­fies, lek­kers, sjo­ko­la­de en koek nie om­dat dit baie ki­lo­jou­les be­vat en jou nie ver­sa­dig laat voel nie. Dit druis teen die be­gin­sels van dié di­eet in. Hou aan oe­fen. Lig­gaam­li­ke ak­ti­wi­teit help met ge­wigs­ver­lies saam met die di­eet en help jou lyf ferm hou. Pleks dat jy kaas by ’n pas­ta­ge­reg voeg, kan jy pas­ta met groen­te maak; dit sal sorg vir ’n lig­ter en ge­son­der maal­tyd en sal jou ook ver­sa­dig laat voel. Moe­nie swaar sou­se by jou kos voeg nie; dit be­vat dik­wels ver­steek­te ki­lo­jou­les. Geur lie­wer jou kos met vars suur­le­moen, a­syn en kruie. Moe­nie on­ge­son­de, ver­werk­te kos­se tuis hou nie. Hou ge­son­de kos­se met min ki­lo­jou­les bin­ne be­reik. Moe­nie jou e­tes af­jaag of voor die TV of re­ke­naar eet nie. Eet wan­neer jy aan ta­fel in ’n ont­span­ne at­mos­feer kan sit en kou jou kos deeg­lik. Dit help ook met ver­te­ring. Moe­nie jou ki­lo­jou­les drink nie. Bly weg van vrug­te­sap, ys­tee, gas- en e­ner­gie­dran­kies. Drink wa­ter en krui­e­tee.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.