SO WERK DIT

Huisgenoot Wendiëte - - Sjokolade-dieet -

Kies e­ni­ge ont­byt, twee peu­sel­hap­pies, mid­dag­e­te en aand­e­te in die eet­plan op die vol­gen­de blad­sy. Jy kan die maal­tye meng en pas mits dit in die­self­de ka­te­go­rie val.

Ont­hou om el­ke dag 30 mi­nu­te oe­fe­ning te doen, selfs al k­lim jy net el­ke dag die trap by die kan­toor of gaan stap met die hond om die blok. Die di­eet­plan is be­perk tot 5000kJ­perdag.Om­net1kg af te skud, moet ’n mens min­stens 39 000 kJ min­der eet – jy sal dus heel­wat ki­lo­jou­les moet uit­ska­kel. Mans, kin­ders en baie ak­tie­we men­se kan hul por­sies pro­te­ïen en kool­hi­dra­te vir die mid­dag- of aand­e­te ver­dub­bel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.