AS JY BAIE SUK­KEL

Huisgenoot Wendiëte - - Sjokolade-dieet -

Ver­loor jy nie ge­wig nie, al volg jy die di­eet streng? Die di­eet­kun­di­ge Je­a­nie Nel van Ca­pe Die­ti­ci­ans deel twee moont­li­ke re­des:

Jy maak dalk die reg­te kos­keu­ses, maar eet ’n bie­tjie te veel. Weeg jou kos om se­ker te maak jou por­sies is die reg­te groot­te. Ab­nor­ma­le hor­moon­vlak­ke kan ver­hin­der dat jy ge­wig ver­loor. Laat toets dié vlak­ke.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.