Pa Ar­rie se ker­rie­lam­s­tjops

Ru­dolph S­hep­herd

Huisgenoot Wenresepte - - INHOUD -

Hoe­wel Ru­dolph reeds 17 jaar uit die huis is, ver­lang hy steeds na sy groot­word­tyd in die Ka­roo en sy pa, Ar­rie, se ker­rie­lam­s­tjop­pies. Ar­rie het dit al­tyd al die aand voor die tyd in­ge­lê wan­neer Ru­dolph vir die u­ni­ver­si­teits­va­kan­sie te­rug­ge­kom het huis toe. Die tjops kan ge­braai of in die oond gaar­ge­maak word.

GE­NOEG VIR 8-10 MEN­SE Be­rei­ding: 20 mi­nu­te Staan­tyd: 12 uur Gaar­maak­tyd: 20-50 mi­nu­te

MA­RI­NA­DE

1 ui, ge­kap o­lie vir braai 15 ml (1 e) ma­ti­ge ker­rie­poei­er 5 ml (1 t) fyn ka­neel 15 ml (1 e) bor­rie 3 ml (ruim ½ t) fyn ko­myn 5 ml (1 t) pa­pri­ka 5 ml (1 t) fyn ge­kap­te vars knof­fel 45-60 ml (3-4 e) bruin­a­syn 30 ml (2 e) sag­te bruin­sui­ker 65 g ta­ma­tie­pas­ta 70 g ge­droog­de ap­pel­ko­sies, fyn

ge­snip­per en ge­week (op­si­o­neel) 125 ml (½ k) blat­jang 125 ml (½ k) wit­wyn paar drup­pels wor­ces­ter­sous of na smaak sout en pe­per na smaak

VLEIS

8-10 lam­s­tjops groot hand vol ge­kap­te koljander

MENTJOGURT

250 ml (1 k) vol­room­jo­gurt groot hand vol ge­kap­te ment

KOES­KOES

250 ml (1 k) koes­koes ge­week in 250 ml (1 k)

ko­ken­de groen­te- of hoen­der­af­trek­sel

Geen kom­buis mag son­der kor­rel­mos­terd, bal­se­mie­ke a­syn of knof­fel wees nie

RU­DOLPH

1 a­vo­ka­do, in blok­kies ge­sny hand vol ker­sie­ta­ma­ties, in blok­kies ge­sny hand vol vars kol­jan­der­bla­re, ge­kap suur­le­moen­slaai­sous (meng 4 e (60 ml) o­lyf­o­lie, 1 e (15 ml) suur­le­moen­sap, ½ t (2 ml) suur­le­moen­skil, ¼ t (1 ml) voor­be­rei­de mos­terd, sout en pe­per na smaak) paar ge­kap­te neu­te

1 Ma­ri­na­de Braai die ui in ’n bie­tjie ver­hit­te o­lie tot sag. Roer die ker­rie, ka­neel, bor­rie, ko­myn en pa­pri­ka by. Voeg die knof­fel, a­syn, sui­ker, ta­ma­tie­pas­ta, ap­pel­ko­sies, blat­jang, wit­wyn, wor­ces­ter­sous, sout en pe­per by. Bring tot kook­punt en laat 5 mi­nu­te prut tot geu­rig. Laat af­koel. 2 Vleis Pak die tjops in ’n nie-me­taal­bak en giet die ma­ri­na­de oor. Sprin­kel die kol­jan­der­bla­re oor. Be­dek en ma­ri­neer 12 uur in die ys­kas. 3 Op die ko­le Skep die mees­te van die ma­ri­na­de af en braai 5-7 mi­nu­te aan ’n kant op ma­ti­ge ko­le tot me­di­um­gaar. Bring die ma­ri­na­de weer tot kook­punt en hou een­kant om saam met die tjops voor te sit. 4 In die oond Voor­ver­hit die oond tot 180 °C. Plaas die tjops in ’n oond­vas­te bak en giet die ma­ri­na­de oor. Bak so­wat 40 mi­nu­te of tot gaar. Ryg die tjops op ’n so­sa­tie­stok en braai in ’n giet­ys­ter­pan tot die vet­rand bros is. 5 Mentjogurt Meng die jo­gurt en ment saam. Rond die tjops met ’n skep­pie mentjogurt bo-op af. 6 Koes­koes Meng al die be­stand­de­le saam. 7 Sit die tjops voor saam met ’n skep­pie mentjogurt, die koes­koes­slaai en van die ma­ri­na­de.

CAR­MEN SÊ

Ru­dolph se re­sep ver­dien ál vyf ster­re. Hy het vars be­stand­de­le ge­bruik en die tjops saam met nu­wer­wet­se by­kos­se voor­ge­sit. Die tjops is heer­lik en tog ook ge­sond, want die vet­jies word uit­ge­braai.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.