Suur­le­moen-chif­fon­koek

Da­leen van S­chalk­wyk

Huisgenoot Wenresepte - - INHOUD -

Dis moei­lik om chif­fon­koek te bak om­dat dit mak­lik mis­luk. Da­leen het dié re­sep 22 jaar ge­le­de by ’n vrien­din op Vaal Reefs in Noord­wes ge­kry. Sy het die oor­spronk­li­ke va­niel­je­stroop na suur­le­moen­stroop aan­ge­pas.

LE­WER 1 GROOT KOEK Be­rei­ding: 20 mi­nu­te Bak­tyd: 45-50 mi­nu­te

KOEK

9 ei­ers, ge­skei 560 ml (2¼ k) strooi­sui­ker 125 ml (½ k) suur­le­moen­sap ge­ras­per­de s­kil van 2 suur­le­moe­ne 250 ml (1 k) koue wa­ter 180 ml (¾ k) o­lie 810 ml (3¼ k) koek­meel 27 ml (5½ t) bak­poei­er knip­pie elk kre­me­tart en sout

STROOP

125 ml (½ k) sui­ker 125 ml (½ k) vars uit­ge­druk­te

suur­le­moen­sap ge­ras­per­de s­kil van 1 suur­le­moen 3-4 tak­kies roos­ma­ryn

VER­SIER­SEL

125 g bot­ter 625 ml (2½ k) ver­sier­sui­ker ge­ras­per­de s­kil en sap van 1 suur­le­moen 2-3 ml (ruim ½ t) wyn­steen­suur

AF­RON­DING

ver­skei­den­heid vars bes­sies en vars roos

ma­ryn­tak­kies

Voor­ver­hit die oond tot 160°C. Voer die boom van ’n koek­pan van 20 cm en 22 cm met bak­pa­pier uit. Moe­nie smeer nie. 1 Koek K­lits die ei­er­ge­le en strooi­sui­ker tot lig en ro­me­rig. Voeg die suur­le­moen­sap en -s­kil , wa­ter en o­lie by. Meng deur.

2 Sif die meel en bak­poei­er saam en k­lits by die ei­er­meng­sel in. 3 K­lits die ei­er­wit­te, kre­me­tart en sout saam tot sty­we pun­te vorm en vou met ’n me­taal­le­pel by die meel­meng­sel in. 4 Skep in die twee koek­pan­ne en bak 4550 mi­nu­te of tot die koek te­rug­spring as jy lig­gies daar­op druk. 5 Laat ef­fens in die pan af­koel. Sny die kan­te lig­gies los en draai om op ’n draad­rak­kie om heel­te­mal af te koel. 6 Stroop Kook al die be­stand­de­le saam tot die sui­ker op­ge­los het. Laat af­koel. 7 Sny el­ke koek d­wars in die helf­te. Ver­wy­der die roos­ma­ryn en drup van die stroop oor el­ke helf­te. 8 Ver­sier­sel K­lits die bot­ter tot lig­geel. Voeg die helf­te van die ver­sier­sui­ker by. Voeg die suur­le­moen­skil en -sap by. K­lits weer vin­nig en voeg die wyn­steen­suur by. Voeg die res van die ver­sier­sui­ker by en k­lits teen ’n hoë spoed tot lig en ro­me­rig. 9 Af­ron­ding Smeer ’n dun laag ver­sier­sel op die on­der­ste helf­te van el­ke koek­laag. Plak die by­pas­sen­de koek­lae op me­kaar en plaas die klei­ner laag­koek op die gro­ter een. Smeer ver­sier­sel bo-op en ver­sier met bes­sies. Rang­skik vars roos­ma­ryn­tak­kies op die on­der­ste koek­laag.

CAR­MEN SÊ

Da­leen het moei­te ge­doen om kort­pad­me­to­des vir ’n in­ge­wik­kel­de koek te vind. Die feit dat dit ’n kaal koek is, maak dit ver­nu­wend. Chif­fon­koek is min­der ryk, die ver­sier­sel word spaar­sa­mig aan­ge­wend en vars bes­sies word ge­bruik vir af­ron­ding, wat dit vars en ge­sond maak. Die suur­le­moen­geur maak die koek heer­lik. REGS: Deel van Da­leen se prys was dat ons die koek her­sti­leer en in Huis­ge­noot ge­pu­bli­seer het. LINKS: Die oor­spronk­li­ke koek.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.