Ro­ti-pak­kies met hoen­der­roer­braai

An­ne­lien Pie­naar

Huisgenoot Wenresepte - - INHOUD -

(VARS, LEK­KER, VER­NU­WEND, GE­SOND)

An­ne­lien slaan dié hoen­der­pak­kies aan­me­kaar met tuis­ge­maak­te ro­ti’s wat sy by haar In­die­se vrien­din, Na­cee­ma Pa­tel, leer maak het. Sy maak som­mer ’n klomp op ’n slag en v­ries dit. Dis ’n heer­li­ke ma­nier om die kin­ders te leer groen­te eet: een soort vleis, twee soor­te groen­te en een soort sous. Soms vul hul­le die pak­kies met ’n hoen­der- of bief­slaai en an­der ke­re met roer­braai.

RO­TI’S

LE­WER 8 RO­TI’S Be­rei­ding: 15 mi­nu­te K­nie­tyd: 8-10 mi­nu­te Gaar­maak­tyd: 1 mi­nuut per kant per ro­ti

140 g koek­meel 140 g vol­graan­meel 2 ml (½ t) sout 30 ml (2 e) o­lie of ghi (Oos­ter­se ge­klaar­de

bot­ter, te kry in su­per­mark­te) 250 g kook­wa­ter ek­stra o­lie of ge­smel­te ghi

1 Sif die me­le en sout saam. Voeg die se­mels wat in die sif ag­ter­ge­bly het weer by. 2 Voeg die ghi of o­lie by die kook­wa­ter en meng. As ghi ge­bruik is, meng tot die ghi ge­smelt het. 3 Voeg die kook­wa­ter­meng­sel by die meel en roer so­dat dit ’n bal vorm en van die kan­te van die bak los­kom. 4 Ver­wy­der die deeg uit die bak en druk dit ef­fens plat om af te koel. Knie die deeg 810 mi­nu­te tot glad en e­las­ties, of plaas dit in ’n voed­sel­ver­wer­ker en knie so­wat 5 mi­nu­te tot glad. Vorm die deeg in bol­le­tjies van 70 g. 5 Rol die bol­le­tjies deeg baie dun uit, so­wat 2 mm. Ge­bruik meel ty­dens die uit­rol­pro­ses. Druk die punt van ’n koek­rol­ler of ’n cha­pa­ti-s­tok (’n spe­si­a­le ro­ti-rol­stok­kie, te kry by In­die­se spe­si­a­lis­win­kels) in die mid­del van die deeg vas en rol. Swaai die deeg el­ke keer ’n kwart na ’n kant toe en rol. 6 Maak ’n glad­de giet­ys­ter­pan ma­tig warm. 7 Bak een ro­ti op ’n slag. Die deeg sal op­pof; druk dit net met ’n spaan of vadoek plat. Draai dit om en smeer die ge­bak­te kant met

ge­smel­te ghi of o­lie. Draai dit weer om en smeer die an­der ge­bak­te kant ook met die ghi of o­lie. Draai weer om en braai vin­nig. 8 Plaas tus­sen va­doe­ke om sag te hou.

VARIASIES

Voeg 5 ml (1 t) ko­myn of vin­kel­saad by die deeg. Die saad hoef nie voor­af ge­roos­ter te word nie. So­dra dit in die deeg braai, word die o­lie vry­ge­stel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.