Le­pel­brood

A­le­nor Pie­ter­sen

Huisgenoot Wenresepte - - INHOUD -

A­le­nor was net 12 jaar oud toe haar ou­ma, Ma­thil­da Mey­er, haar ge­leer het om brood met ’n le­pel te “knie” om­dat haar vui­sies te klein was om dit self te doen.

LE­WER 2 GROOT PLAT OF 2 GE­WO­NE BRODE Be­rei­ding: 15-20 mi­nu­te Rys­tyd: 20-30 mi­nu­te Bak­tyd: 20-25 mi­nu­te (plat­bro­de), 40 mi­nu­te (ge­wo­ne brode)

BROOD

1 kg vol­graan­meel OF 500 g bruin­brood­meel en 500 g vol­graan­meel 1 pak­kie (10 g) kits­gis 3 ml (ruim ½ t) sout 5 ml (1 t) sui­ker 15 ml (1 e) elk ge­kap­te roos­ma­ryn- en tie­mie­blaar­tjies 3 ei­ers, ge­klits 15 ml (1 e) o­lie so­wat 875 ml (3½ k) lou­warm wa­ter paar dun sky­fies rooi-uie (in­dien jy plat­brood maak)

ek­stra roos­ma­ryn en tie­mie vir bo-op (in­dien jy plat­brood maak)

bot­ter vir bo-op smeer

OM VOOR TE SIT

250 g room­kaas ge­meng met fyn ge­kap­te ge­rook­te snoek of gaar stok­vis

Voor­ver­hit die oond tot 180 °C. Smeer 2 plat bak­pla­te vir plat­brood of twee brood­pan­ne vir ge­wo­ne brood.

1 Brood Plaas die meel, kits­gis, sout, sui­ker, roos­ma­ryn en tie­mie in ’n meng­bak.

2 Meng die ei­ers, o­lie en die helf­te van die wa­ter in ’n groot be­ker. Voeg by die meel­meng­sel en roer goed met ’n le­pel tot ’n slap deeg vorm. Voeg meer wa­ter by soos no­dig. 3 Knoop ’n plas­tiek­sak om die deeg toe en laat rys tot dub­bel die vo­lu­me.

4 Haal die deeg uit en plaas in die ge­smeer­de bak­pla­te of brood­pan­ne. As jy plat­brood maak, rang­skik die ui­e­rin­ge bo-op en sprin­kel ek­stra roos­ma­ryn en tie­mie oor.

5 Plaas el­ke bak­plaat of brood­pan weer in ’n plas­tiek­sak en maak toe. Laat rys die deeg weer tot dub­bel die vo­lu­me. 6 Bak die plat­bro­de 20-25 mi­nu­te of die ge­wo­ne brode so­wat 40 mi­nu­te of tot dit gaar is en hol klink wan­neer daar­op ge­klop word. Smeer bot­ter bo-op die warm brode. 7 Om voor te sit Ge­niet saam met die ge­geur­de room­kaas.

CAR­MEN SÊ

A­le­nor se brood is ge­son­der om­dat sy vol­ko­ring­meel ge­bruik en ei­ers by­ge­voeg het. Sy het ’n lek­ker kort­pad ge­volg deur die deeg vin­nig in ’n toe plas­tiek­sak te laat rys. Die kruie uit haar tuin sorg vir iets vars en wys ook sy het nuut ge­dink oor haar ou­ma se re­sep.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.