Jan El­lis­poe­ding met skop

Ma­ryna S­tra­chan

Huisgenoot Wenresepte - - INHOUD -

(KORT­PAD, LEK­KER, VER­NU­WEND)

Ma­ryna het met hier­die re­sep groot­ge­word. Haar ma, Ma­rié, het dit graag ná ’n Son­dag­e­te op ’n koue win­ter­dag in die Vry­staat voor­ge­sit. Dit is haar staat­ma­ker­poe­ding wat sy met vol­le ver­troue bak om­dat sy weet dat dit al­tyd ’n wen­ner is.

GE­NOEG VIR 4-6 men­se Be­rei­ding: 10 mi­nu­te Bak­tyd: 25-30 mi­nu­te

BE­SLAG

5 ml (1 t) koek­so­da 125 ml (½ k) melk 375 ml (1½ k) bruis­meel 125 ml (½ k) wit­sui­ker 2 ei­ers 30 ml (2 e) fyn ap­pel­koos­kon­fyt 25 ml (5 t) baie sag­te bot­ter 3 ml (ruim ½ t) sout

SOUS

200 ml wa­ter 200 ml room 200 ml bot­ter 200 ml sui­ker 200 ml A­ma­ru­la-room­li­keur 5 ml (1 t) va­niel­je­geur­sel

Voor­ver­hit die oond tot 180 °C. Spuit ’n oond­vas­te bak van 2 li­ter met kos­sproei.

1 Be­slag Los die koek­so­da in die melk op.

2 Meng die bruis­meel, sui­ker, ei­ers, ap­pel­koos­kon­fyt, bot­ter en sout saam.

3 Roer die melk­meng­sel by die bruis­meel­meng­sel in en meng goed. 4 Skep die be­slag in die ge­smeer­de bak en maak ge­lyk. Bak 25-30 mi­nu­te tot ’n toets­pen skoon uit­kom. 5 Sous Ver­hit in­tus­sen die wa­ter, room, bot­ter en sui­ker saam tot kook­punt. Laat ef­fens af­koel. 6 Voeg die li­keur en va­niel­je­geur­sel by. 7 Giet die warm sous oor die poe­ding so­dra dit uit die oond kom. Laat die sous in­trek en sit voor met vla.

Die poe­ding sit som­mer aan jou rib­bes vas, so ryk is dit

MA­RYNA

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.