Lek­ker­bek-hoen­der

C­heryl van der Mer­we

Huisgenoot Wenresepte - - INHOUD -

(KORT­PAD, LEK­KER)

Dié hoen­der­re­sep is al­tyd vir spe­si­a­le ge­leent­he­de ge­maak en van­dag maak al die kin­ders dit steeds nes hul ma, E­li­za­beth, dit ge­maak het.

GE­NOEG VIR 6 MEN­SE Be­rei­ding: 10 mi­nu­te Gaar­maak­tyd: 1 uur

1 heel­hoen­der, in por­sies ge­sny, of 8 hoen­der­por­sies sout en pas ge­maal­de swart­pe­per 1 pak­kie (45 g) witui­e­sop­poei­er 250 ml (1 k) kook­wa­ter 250 ml (1 k) ma­yon­nai­se 250 ml (1 k) vrug­te­blat­jang spriet­uie en groen­bo­ne, dun ge­sny (op­si­o­neel)

Voor­ver­hit die oond tot 180 °C.

1 Geur die hoen­der­por­sies met die sout en pe­per en plaas in ’n kas­se­rol­bak.

2 Meng die sop­poei­er goed met die wa­ter en voeg die ma­yon­nai­se en blat­jang by.

3 Giet die sop­meng­sel oor die hoen­der en bak 1 uur tot sag en goud­bruin. Gar­neer met spriet­uie en groen­bo­ne in­dien ver­kies.

4 Sit warm voor met bot­ter­skor­sie of koud met slaai.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.