Se­we­laag­sta­fies

Cin­dy Jou­bert

Huisgenoot Wenresepte - - INHOUD -

(KORT­PAD, VARS, LEK­KER)

Dié sta­fie­re­sep wat Cin­dy by Bon­nie ge­kry het, is ver­al spe­si­aal en dees­dae is Cin­dy be­kend daar­voor. El­ke keer wan­neer sy dit maak, eks­pe­ri­men­teer sy met ’n an­der bolaag.

LE­WER SO­WAT 24 STA­FIES Be­rei­ding: 10 mi­nu­te Gaar­maak­tyd: 15-20 mi­nu­te

80–100 g ge­smel­te bot­ter 1 pak (200 g) Ten­nis­be­skuit­jies, fyn ge­maak 250 ml (1 k) droë klap­per 1 ei­er­wit, ef­fens ge­klits (op­si­o­neel) 250 ml (1 k) melk­sjo­ko­la­de­stuk­ke 250 ml (1 k) wit­sjo­ko­la­de­stuk­ke 125 ml (½ k) droë bos­bes­sies 100 g pe­kan­neu­te, ef­fens ge­kap 125 ml (½ k) kon­dens­melk

Voor­ver­hit die oond tot 160 °C en smeer ’n bak­plaat van 34 x 24 cm goed met bot­ter. 1 Meng die bot­ter en be­skuit­jies saam en druk dit vas op die boom van die ge­smeer­de bak­plaat. 2 Meng die klap­per en ei­er­wit saam en sprin­kel e­ga­lig oor die be­skuit­jie­kors. 3 Sprin­kel dan die melk- en wit­sjo­ko­la­de, bos­bes­sies en pe­kan­neu­te bo-oor. 4 Drup die kon­dens­melk oor en bak 1520 mi­nu­te tot dit bo-op ef­fens bruin be­gin word. Laat op die bak­plaat af­koel en sny in sta­fies.

Die ei­er­wit help om die sta­fies te bind, maar dis nie nood­saak­lik dat jy dit by­voeg nie

CIN­DY

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.