Krui­e­hoen­der-ge­bak

KRUI­E­HOEN­DER-GE­BAK

Huisgenoot Wenresepte - - INHOUD -

Pleks van die pak­kie­sous het Huis­ge­noot se Car­men Niehaus ’n vars krui­e­sous vir die ge­reg ge­maak. ’n Mens kan e­ni­ge be­skik­ba­re groen­te ge­bruik, maar murg­pam­poen­tjies, sam­pi­oe­ne en ta­ma­ties sorg vir ’n ti­pie­se Me­di­ter­reen­se pro­fiel wat goed by die krui­e­sous pas.

GE­NOEG VIR 4-6 MEN­SE Be­rei­ding: 10 mi­nu­te Gaar­maak­tyd: 45-60 mi­nu­te

KRUI­E­SOUS

20 g ba­si­lie­bla­re 20 g kol­jan­der­bla­re 10 g ment­bla­re sap en s­kil van 1-2 suur­le­moe­ne 80-100 ml o­lyf­o­lie

HOEN­DER

4-6 hoen­der­por­sies sout en pe­per 6 heel knof­fel­hui­sies

GROEN­TE

hand vol elk murg­pam­poen­tjies, bruin sam­pi­oe­ne, klei­ner ge­sny, en heel ker­sie­ta­ma­ties sout en pe­per

AF­RON­DING

1 ci­a­bat­ta-brood, in grow­we s­tuk­ke ge­skeur o­lyf­o­lie ek­stra krui­e­blaar­tjies

Voor­ver­hit die oond tot 230 °C. 1 Krui­e­sous Plaas al die be­stand­de­le in ’n voed­sel­ver­wer­ker en ver­werk tot glad. 2 Hoen­der Geur die hoen­der met die sout en pe­per en pak in ’n bak saam met die knof­fel. Giet die helf­te van die krui­e­sous oor en bak 10 mi­nu­te. Ver­laag die hit­te na 180 °C en bak nog so­wat 20 mi­nu­te. 3 Groen­te Voeg die groen­te by die hoen­der. Druk die knof­fel fyn, meng deur die groen­te­meng­sel en giet die o­ri­ge sous oor. Bak nog so­wat 15 mi­nu­te tot die groen­te sag, die vleis gaar en die vel­le­tjie bros is. 4 Af­ron­ding Plaas in­tus­sen die brood­stuk­ke op ’n a­par­te bak­plaat en sprin­kel ’n bie­tjie o­lyf­o­lie oor. 5 Bak die brood­stuk­ke so­wat 5-7 mi­nu­te saam met die hoen­der tot bros. 6 Sprin­kel die brood­stuk­ke oor die hoen­der. 7 Sit voor met slaai.

Doop die brood­stuk­ke in die pan­sous – dis heer­lik!

CAR­MEN

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.