WEN­NER RU­DOLPH S­HEP­HERD

Kof­fie­win­kel-ei­e­naar, V­re­den­burg

Huisgenoot Wenresepte - - EPISODE 1 -

Ru­dolph het reg­te op S­tel­len­bosch s­tu­deer, maar kos en men­se was nog al­tyd sy pas­sie. Agt jaar ge­le­de het hy sy eie re­stau­rant op V­re­den­burg be­gin en hy be­har­tig ook die spy­se­nie­ring by ’n funk­sie­lo­kaal op Lan­ge­baan. Sy vrou, An­na­li­ze, is ’n bo­baas­bak­ker. Al­les wat hy van kos weet, het hy by sy ou­ers en in boe­ke en tyd­skrif­te ge­leer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.