WEN­NER I­SA­BEL­LA NIEHAUS

Ont­ha­ler en mark­be­stuur­der, Lan­ge­baan

Huisgenoot Wenresepte - - EPISODE 2 -

Dié voor­ma­li­ge mo­de­re­dak­teur woon dees­dae op Lan­ge­baan waar sy ge­reeld haar duin­huis se meu­bels op die stoep uit­dra en die bin­ne­kant dek met bok­kieta­fels oor­ge­trek met koe­rant­pa­pier en on­paar bor­de. Hier bied sy styl­vol­le ge­leent­he­de aan en kook self. Sy het die plat­te­land ook stad toe ge­neem met ’n plaas­mark el­ke Sa­ter­dag in Wood­stock, Kaap­stad.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.