JA­CO MUL­LER

Kos­trok-be­mar­ker, Melk­bos­strand, Kaap­stad

Huisgenoot Wenresepte - - EPISODE 2 -

Ja­co het 10 jaar lank die wê­reld deur­kruis en ont­dek hy het ’n pas­sie vir kos. Dees­dae werk hy vir die kos­trok Chef ’s Bench as be­mar­ker, maar pro­beer so dik­wels moont­lik ook ag­ter die kos­pot­te in­skuif.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.