GE­ROOK­TE TA­MA­TIE­BLAT­JANG

Huisgenoot Wenresepte - - EPISODE 2 -

LE­WER SO­WAT 1 LI­TER BLAT­JANG Be­rei­ding: 15 mi­nu­te Gaar­maak­tyd: so­wat 1 uur

SPE­SE­RY­MENG­SEL

5 ml (1 t) swart­pe­per­kor­rels 10 ml (2 t) mos­terd­saad 10 ml (2 t) kol­jan­der­saad 5 ml (1 t) vin­kel­saad

TAMATIEMENGSEL

2 kg klein Ro­ma-ta­ma­ties, ge­hal­veer in­dien no­dig en 5-7 mi­nu­te ge­rook (lees hier­on­der hoe om ta­ma­ties te rook) 6 uie, in rin­ge ge­sny 500 ml (2 k) bruin­a­syn 750 g sui­ker 10 ml (2 t) sout 2 ml (½ t) gem­mer­poei­er 5 ml (1 t) fyn ge­kap­te knof­fel 2 ster­a­nys 5 ml (1 t) heel na­el­tjies

1 Spe­se­ry­meng­sel Roos­ter die pe­per en mos­terd-, koljander- en vin­kel­saad in ’n warm pan tot dit ef­fens be­gin rook. Pas­op vir brand. 2 Tamatiemengsel Plaas die ta­ma­ties, uie en a­syn in ’n gro­te­ri­ge ka­strol en kook 15 mi­nu­te. Maak ef­fens fyn met ’n staaf­men­ger. 3 Voeg die sui­ker, sout, gem­mer, knof­fel, ster­a­nys, na­el­tjies en spe­se­rye by. 4 Kook so­wat 45 mi­nu­te tot ’n blat­jang wat nie meer wa­te­rig is nie. Haal die na­el­tjies en ster­a­nys uit in­dien ver­kies.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.