PIE­SANGS­LAAI

Huisgenoot Wenresepte - - EPISODE 2 -

4 pie­sangs bos­sie ment 125 ml (½ k) na­tuur­li­ke jo­gurt

Sny die pie­sangs fyn en kap die ment baie fyn op. Meng dit in ’n bak­kie saam met die jo­gurt en laat dit ’n ruk­kie in die ys­kas staan voor jy dit voorsit.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.