HAN­LI UYS

Boer­vrou, Hei­del­berg, Suid-Kaap

Huisgenoot Wenresepte - - EPISODE 2 -

Han­li het al om­trent ’n pad deur die Wenresepte-boe­ke ge­kook. Elk­een van die werk­ne­mers op hul plaas kry met hul ver­jaar­dag ’n koek om huis toe te neem. Dié oond­pan-sjo­ko­la­de­koek was die lek­ker­ste koek om vir haar kin­ders saam te s­tuur skool­kos­huis toe en Han­li deel ook graag die koek uit. Vir die ba­saar se ge­bak­ta­fel bak sy die on­feil­ba­re koek in ’n oond­pan, sny dit in 30 blok­kies en ver­sier dit mooi.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.