SJO­KO­LA­DE-GANACHE

Huisgenoot Wenresepte - - EPISODE 2 -

250 ml (1 k) room 30 ml (2 e) bot­ter 500 ml (2 k) don­ker­sjo­ko­la­de, in blok­kies

ge­breek

1 Smelt die room en bot­ter saam in die mi­kro­golf tot die bot­ter smelt. Giet oor die sjo­ko­la­de en laat staan tot ge­smelt. 2 Roer goed en laat af­koel tot die meng­sel ef­fens ver­dik het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.