WEN­NER NI­CO­LE GROOME

Wyn­kun­di­ge, Si­mon­stad, Kaap­stad

Huisgenoot Wenresepte - - EPISODE 3 -

Wie sou dit kon dink? Pap­tert – ’n SA guns­te­ling, ver­al om die braai­vleis­vuur – is so dra­ma­ties, wel, op­ge­tert deur Ni­co­le Groome dat dit met die e­pi­so­de se wen­k­roon weg­ge­stap het. Dis ’n ou fa­mi­lie­re­sep wat Ni­co­le by haar ma leer maak het, en wat dié by háár ma ge­kry het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.