JU­A­NI­TA LOUB­SER

Trou­koek­bak­ker, Paarl

Huisgenoot Wenresepte - - EPISODE 3 -

Ju­a­ni­ta het groot­ge­word met skons wat haar ma ge­bak het so­dra ie­mand laat weet het hul­le kom tee drink. Toe sy ja­re ge­le­de by ’n trou-en-re­stau­rant-ve­nue be­gin werk het, moes sy ’n lek­ker skon ont­wik­kel wat nie te gou sou uit­droog nie. So het sy rond­ge­speel met ver­skeie re­sep­te tot sy een ge­prak­seer het wat mooi oop­breek son­der die hulp van ’n mes, lank vars bly en ook lek­ker v­ries.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.