INA KOE­GE­LEN­BERG

Aan­ko­per by ’n maat­skap­py wat vrug­te en groen­te in- en uit­voer, Kaap­stad

Huisgenoot Wenresepte - - EPISODE 4 -

Ina het meest­al op Ca­le­don groot­ge­word en is gek oor draf, kos maak en toer. As sy oor­see gaan, woon sy graag kook­kur­sus­se by en be­proef ge­reg­te u­niek aan die spe­si­fie­ke land.

Haar kos­lief­de het by haar ou­ma Ina be­gin wat ’n huis­houd­kun­de-on­nie was, as­ook ’n stu­dent van wy­le Ina de Vil­liers van Kook en Ge­niet-faam. Haar ou­ma is nou 93 en het nou nog ’n klein bruin bok­sie met al haar re­sep­te in.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.