MA­RI­ËT­TE T­HERON

Ar­beids­kon­sul­tant, Paarl

Huisgenoot Wenresepte - - EPISODE 4 -

Soos haar ou­ers, wat al­bei in die Ka­roo groot­ge­word het, is Ma­ri­ët­te dol oor kos maak en sy en haar man, Le­on, ont­haal graag. Sy is in 2005 as top­tie­ner­kok in ’n kook­kom­pe­ti­sie aan­ge­wys en was in 2012een van Le­sers­kring se top­tien­tuis­kok­ke.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.