TA­MA­TIE­BLAT­JANG

Huisgenoot Wenresepte - - EPISODE 4 -

LE­WER SO­WAT 250 ML BLAT­JANG Be­rei­ding: 10 mi­nu­te Gaar­maak­tyd: 30-40 mi­nu­te

500 g klein Ro­sa-ta­ma­ties, ge­hal­veer 1 rooi-ui, fyn ge­kerf 1 rooi brand­ris­sie, fyn ge­kerf, pit­te steeds in 150 g sag­te bruin­sui­ker 90 ml (6 e) rooi­wyn­a­syn 5 ml (1 t) vars roos­ma­ryn­blaar­tjies, ge­kerf

1 Plaas al die be­stand­de­le in ’n dik­boom­ka­strol.

2 Bring tot kook­punt ter­wyl heel­tyd ge­roer word. Ver­laag die hit­te en laat prut 3040 mi­nu­te on­be­dek tot die blat­jang dik, nie meer lo­pe­rig nie en kon­fyt­ag­tig is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.