KA­LIN­KA LOM­BARD

Oud­re­dak­teur van die tyd­skrif Wi­ne­sty­le, Kaap­stad

Huisgenoot Wenresepte - - EPISODE 5 -

Ka­lin­ka het op ’n plaas bui­te Jef­freys­baai groot­ge­word en dees­dae be­dryf sy ’n on­der­ne­ming wat u­nie­ke wyn­fees­te aan­bied. Sy is ook be­trok­ke by kos­sti­le­ring en be­har­tig de­kor vir trou­es.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.