IVY JOHN­SON

B&B-ei­e­naar, Dar­ling

Huisgenoot Wenresepte - - EPISODE 5 -

Ivy se ma, Sa­ra, het graag uit­ge­hang, ver­al vir kui­er­men­se wat vir hul­le al­ler­han­de stads­din­ge van Kaap­stad af ge­bring het. Sy het van vars kook ge­hou. Brood is sog­gens vyf­uur ge­bak en el­ke gas het ’n vars brood­jie en ’n klein pot­jie kon­fyt huis toe ge­kry.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.