SU­MA­RA VAN EYS­SEN

Ak­te­se­kre­ta­res­se, Kir­sten­hof, Kaap­stad

Huisgenoot Wenresepte - - EPISODE 6 -

Su­ma­ra, haar man, Dar­ren, en hul kin­ders, An­tho­ny en E­mi­ly, is al­mal gaan­de oor kos maak. Sy het van haar skool­dae af re­sep­te uit tyd­skrif­te by­me­kaar­ge­maak en haar eie resepteboek daar­mee saam­ge­stel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.