AN­NE­LIEN PIE­NAAR

Gas­te­huis­ei­e­naar en kos­blog­ger, S­keer­poort

Huisgenoot Wenresepte - - EPISODE 6 -

An­ne­lien Pie­naar is ’n voed­sel­teg­no­loog en be­dryf ’n gas­te­huis, Bos-en-Berg, na­by S­keer­poort dig­by die Hart­bees­poort­dam. Hier bied sy kook­klas­se aan. Kaas maak en brood bak is haar groot pas­sies. Sy het ook ’n kos­blog, Boe­re­kos Met ’n Twist.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.