DIE LEK­KER­STE PASMAATS VIR KRUIE

Huisgenoot Wenresepte - - GEUR KOS SO -

PIE­TER­SIE­LIE

○ In krui­e­bot­ter saam met ste­ak ○ In o­me­let ○ Saam met suur­le­moen­skil en

knof­fel oor bre­dies ge­sprin­kel ○ Oor ge­kook­te aar­tap­pels

MENT

○ In koue dran­kies soos ys­tee

en skom­mels ○ In vrug­te­slaai ○ In ment­sous saam met

lams­boud ○ By ert­jies ○ In koes­koes­slaai ○ Saam met sjo­ko­la­de of

room­ys

ROOS­MA­RYN

○ By lams­boud ○ Spaar­sa­mig in ’n suur­le

moen­sou­sie vir ge­bak ○ Om o­lie, a­syn, brood of

bros­brood te geur

TIE­MIE

○ Die blaar­tjies in e­ni­ge

ge­krui­de ge­reg ○ Die tak­kies by oond­ge­roos

ter­de groen­te ○ As ’n ge­draai­de nes­sie bo-op lams­boud ter­wyl dit gaar word ○ By hoen­der en in vis ○ In skons, brood en bros

brood

DILLE

○ By vis ○ By vars kaas soos maaskaas of hang­kaas (labneh)

SA­LIE

By vark en ap­pel Saam met blou­kaas In diep­vet ge­braai en dan oor vleis of pas­ta­ge­reg­te ge­sprin­kel

VINKEL

○ Die bol­le ge­roer­braai as groen­te ○ Die bol­le ge­roer­braai en as slaai met ’n lig­te vi­nai­gret­te voor­ge­sit ○ Die ge­kap­te bla­re by hoen­der, vleis en vis ○ Die heel bla­re met vis daar­in toe­ge­draai en dan op die ko­le ge­braai ○ Om bot­ter, kaas, a­syn, ma­yon­nai­se en ei­er­ge­reg­te te geur (ge­bruik spaar­sa­mig)

KOLJANDER

(ook be­kend as dha­nia, C­hi­ne­se pie­ter­sie­lie of ci­lan­tro) ○ In Ma­lei­se ker­ries ○ In sam­bals ○ In Noord-A­fri­kaan­se ge­reg­te ○ In slaai of sal­sa ○ By a­vo­ka­do ○ In Oos­ter­se ge­reg­te met rys­a­syn, se­sam­o­lie, so­ja­sous of vis­sous

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.