IN­DIE­SE PRO­FIEL

Huisgenoot Wenresepte - - GEUR KOS SO -

Bran­de­rig Die pro­fiel be­vat al die bran­de­ri­ge be­stand­de­le wat jy in ’n goeie ker­rie sal kry.

Rooi­vleis bees, bok, lam, vark Vis en see­kos vars vis bv. stok­vis en salm, ca­la­ma­ri en ink­vis, steur­gar­na­le, krap Sui­wel na­tuur­li­ke jo­gurt, room, vars kaas Hoen­der Ei­ers Pop­pa­doms, rys­noe­dels Rys wit, jas­myn, bas­ma­ti Brood cha­pat­ti, pa­ra­tha, ro­ti

Groen­te ra­dy­se, sui­ker­ert­jies, sam­pi­oe­ne, oes­ters­am­pi­oe­ne, eier­vrug, ui, sa­lot­te, ta­ma­ties* (groot en ker­sie), soet­ris­sies, wor­tels, pit­mie­lies, broc­co­li, blomkool, spi­na­sie, murg­pam­poen­tjies, o­kra, komkommer Vrug­te lem­me­tjie, suur­le­moen, vars klap­per, pyn­ap­pel, ap­pel, man­go

Ka­sjoe­neu­te, a­man­dels, se­sam­sa­de, ke­ker­ert­jie­meel, rooi­wyn­a­syn, ga­ram ma­sa­la, ge­roos­ter­de ker­rie­meng­sels, ver­skeie nat ker­rie­pas­tas, droë split­ert­jies, len­sies (bruin, rooi en groen), brand­ris­sie-o­lie, mos­terd­o­lie, sui­ker, sul­ta­nas, grond­boon­tjie­bot­ter, swart-, ha­ri­cot- en can­nel­li­ni-bo­ne, ke­ker­ert­jies

Brand­ris­sies, ker­rie­bla­re, kol­jan­der­bla­re, knof­fel*, ment, tie­mie, ba­si­lie­bla­re

Vars gem­mer­wor­tel*, bor­rie, ca­yen­ne­pe­per, na­el­tjies, ka­neel (heel), ko­myn, koljander, vin­kelsa­de, fe­ne­griek, pa­pri­ka, kar­da­mom, lou­rier­bla­re, saffraan

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.