WEN­NER NATASHA MARS­HALL

Ei­e­naar van ’n spy­se­nie­ring- en ge­leent­heids­on­der­ne­ming, Ho­ta­zel

Huisgenoot Wenresepte - - EPISODE 7 -

Natasha is al van jongs af ’n en­tre­pre­neur en het in graad 7 haar skool­tas in ’n klein snoe­pie om­skep. Sy en haar klein­sus, Na­dia, het on­langs hul eie spy­se­nie­ring-en-ge­leent­heids­on­der­ne­ming met die naam Pink C­ha­me­le­on be­gin. Dié don­kie- drops, soos hul­le dit klein­tyd ge­noem het, is een van hul tref­fers.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.