CRÈ­ME AN­GLAI­SE (TUIS­GE­MAAK­TE VLA)

Huisgenoot Wenresepte - - EPISODE 7 -

LE­WER SO­WAT 250 ML Be­rei­ding: 5 mi­nu­te Gaar­maak­tyd: 5-8 mi­nu­te

125 ml (½ k) vol­room­melk 125 ml (½ k) room 1 va­niel­je­peul, pit­jies uit­ge­skraap 3 ei­er­ge­le 50 g sui­ker

1 Bring die melk, room, va­niel­je­peul en va­niel­je­saad­jies tot net on­der kook­punt. Laat ef­fens af­koel. 2 K­lits die ei­er­ge­le en sui­ker saam tot lig. 3 K­lits die room­meng­sel by die ei­er­meng­sel. 4 Giet die room-en-ei­er­meng­sel deur ’n sif te­rug in die ka­strol en roer oor lae hit­te tot die meng­sel ver­dik het en gaar is. 5 Sit voor met die poe­ding.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.