WEN­NER ME­LA­NIE AL­BER­TYN

Re­stau­ra­teur, B­re­das­dorp

Huisgenoot Wenresepte - - EPISODE 8 -

Me­la­nie Al­ber­tyn het groot­ge­word op ’n plaas bui­te S­wel­len­dam. Op haar man se fa­mi­lie­plaas, Nacht Wacht by B­re­das­dorp, waar hul­le nou bly, het hul­le ’n ou melk­stal in ’n re­stau­rant om­skep waar sy vars ge­reg­te voorsit met wat sei­soe­naal be­skik­baar is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.