WEN­NER HEIN VAN TON­DER

Kos­blog­ger, Kaap­stad

Huisgenoot Wenresepte - - EPISODE 9 -

Hein van Ton­der het sy eie kos­blog, He­instir­red, en is ’n y­we­ri­ge fo­to­graaf, ook van kos. As kos­lief­heb­ber is hy al­tyd be­sig om sy smaak te ont­wik­kel en hy “reis om te eet”. Ná ’n be­soek aan Bei­roet is hy ab­so­luut ver­sot op die geu­re en sma­ke van die Mid­de-Oos­te.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.