ESTEL­LE VAN VUUR­EN

Na­sor­gon­der­wy­se­res, Lan­ge­baan

Huisgenoot Wenresepte - - EPISODE 9 -

Estel­le het kort ná skool as bus­waar­din be­gin werk, waar sy haar man, Le Roux, ont­moet het. Hul­le het die wê­reld gaan ver­ken, langs die Jor­daan­ri­vier in Is­rael ver­loof ge­raak, ge­trou en drie jaar deur Eu­ro­pa ge­toer. Sy het nog 10 jaar as lug­waar­din ge­reis tot haar kin­ders ge­bo­re is. Dees­dae woon hul­le op Lan­ge­baan, waar sy die na­sorg by ’n plaas­li­ke skool be­har­tig.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.