ESTEL­LE SE RAAD

Huisgenoot Wenresepte - - EPISODE 9 -

Maak die vis­koe­kies son­der o­lie in ’n toe­brood­jie­ma­ker gaar: Skep ho­pies vis­meng­sel op die ver­hit­te on­der­ste plaat, plaas ook ’n hout­le­pel op die plaat voor jy dit toe­maak (die hout­le­pel voor­koms dat die koekies heel­te­mal plat­ge­druk word). Braai gaar.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.