MA­RIE­TJIE JAN­SEN VAN RENS­BURG

Stu­dent en sa­ke­vrou, S­tel­len­bosch

Huisgenoot Wenresepte - - EPISODE 10 -

Ma­rie­tjie en haar sus­ter be­sit saam ’n mo­tor­glas-on­der­ne­ming en sy is ook be­sig met haar fi­na­le­jaar-stu­die in me­gatro­nie­se in­ge­ni­eurs­we­se aan die U­ni­ver­si­teit S­tel­len­bosch. Hoe­wel sy haar in ’n in­ge­ni­eurs­wê­reld be­vind, is kos maak haar groot lief­de. Sy het baie van haar in­spi­ra­sie ge­kry toe sy as kel­ne­rin by ’n fyn­proe­wer-re­stau­rant op Wel­ling­ton in die Wes-Kaap ge­werk het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.