CHRIS KOCH

Lood­gie­ter, Lan­ge­baan

Huisgenoot Wenresepte - - EPISODE 10 -

Chris kom oor­spronk­lik van Moor­rees­burg in die Swart­land af, maar hy woon dees­dae op Lan­ge­baan aan die Kaap­se Wes­kus waar hy sy eie on­der­ne­ming be­dryf. Be­hal­we vir kos maak is sy groot lief­de mu­siek; hy werk ook as ’n pla­te­jog­gie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.