WEN­NER MABETVAN WYK

Ei­e­naar van ’n pro­duk­sie­huis, S­tel­len­bosch

Huisgenoot Wenresepte - - EPISODE 12 -

Ma­bet van Wyk het be­kend ge­word as lid van die be­roem­de a ca­pel­la-groep Cutt Glas. Sy was op 17 die jong­ste lid van die Wê­reld­jeug­koor. Dees­dae is sy die ei­e­naar van Ma­bet van Wyk Pro­ducti­ons en tree sy ook ge­reeld as san­ge­res en ag­ter­grond­san­ge­res op vir be­ken­de mu­si­kan­te. Sy ver­sa­mel voor­sko­te.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.